Tuisblad
Oos Wes Tuis Bes Fees 2010
Die tweede Oos Wes Tuis Bes Fees op Senekal vind plaas op 24 en 25 Sep 2010 en almal word uitgenooi om te kom deel in die pret!
Wat kan alles die jaar tydens die Fees verwag word?
Kostalletjies wat insluit:
Sandsteen Boereontbyt
Ben se Pap en Wors
Glimlag Kerrie en sosaties
WWW Russian & Chips
Rietpan pannekoek
777 Lekkers & Koeldrank
Plaaskombuis se Teetuin
Gretha se Tuisgebak
Houtraam Biltong
Fanie se Konfyt en Kaas
Netta se Ligte etes
SJS Spookasem en Doughnuts
Schalk se Steakhouse
Fees Biertuin
Produkstalletjies
Gerda se Kindertafel
Stevie se “Instant Photo’s”
Linnelaai se pragtige linne
Strike Zone Hengelgerei
SEWPRIDE Masjien Borduur en ontwerpe
Intro se skoen Fabriek
Sammy se Dames Klere
Piet se speelgoed vir die kinders
Maluti se pragtige houtmeubels
SA SPORT en JAG Federeasie ( Vrystaat Tak)
Wat is daar om te doen?
Bring jou Vlugbal span vir Enslins se Strandvlugbal toernooi
Bring ‘n sak vol geld vir Marius se karretjies
Ry op die Kleuterskool se Reuse Glybaan.
Skryf jou span in vir die Besigheids-aflos.
Perde ritte vir die kleinspan.
Neem deel aan Theo se Armdruk en Zinger eet kompetisie.
Daag op, bring jou braaaier, wees deel van die Nasionale Braaidag (24 Sep)
Neem deel aan die Senekal Talentkompetisie
Waar is die Baba’s en Kleuters? Deel in die kompetisie.
Wie se troeteldier het die gehoorsaamste? Kom spog met hulle.
Kom kyk na die SAP se Honde eenheid.
Vier van die sterkste manne in SA sal daar wees om te wys wat hulle kan doen.
Kleuters en kinders, kom spring op die spring kasteel, verf jou gesig, kyk na die Hansworse en verwonder jou aan die kulkunstenaars.
Dalk wen jy R 1000 kontant in die prystrekking of R 3000 se klere by INTRO
Vrydagaand kan almal sommer deelneem aan ‘n Boere Opskop.
PROGRAM
Vrydag, 24 Sep
Boereontbyt vanaf 08h30
Stalletjie open 09h00
Troeteldier kompetsie
Strand Vlugbal kompetisie
SAP honde eenheid vertoning
Uitdunne vir Talentkompetisie
Modeparade
Dolce Sangroep olv Marike Hatting
Neon Strings
Boere -opskop
Kuntenaars in Groot Tent:
Hans Grimsell
Elize Swart
JP van Vuuren
Saterdag 25 Sep 2010.
- Boereontbyt vanaf 07h30
- Stalletjie open 09h00
- Finaal van Talentkompetisie.
- Baba en kleuter kompetisie.
- Sterkman vertoning
- Armdruk.
- Zinger eet kompetisie
- Magical Productions – kulkunstenaars, mini-olympiade, gesigverf ens
- Reuse water glybaan.
- Restaurant.
- R1 000,00 prystrekking.
- Trekking van Intro Klere Kompetisie.
- Neon Strings
- Kuntenaars in Groot Tent:
- Hans Grimsell
Elize Swart
JP van Vuuren
Etha
Chrizaan
Hennie Ungerer
JW Verwey
- Hans Grimsell
Sondag 26 September 2010.
Gesamentlike Erediens.
Detail later.
Die program is onderhewig aan veranderinge!


Comments are closed.